• Anne Vanschothorst

ek het gedink


Ek het gedink Ek het gedink dat ek jou kon vergeet, en in die sagte nag alleen kon slaap, maar in my eenvoud het ek nie geweet dat ek met elke windvlaag sou ontwaak: Dat ek die ligte trilling van jou hand weer oor my sluimerende hals sou voel … Ek het gedink die vuur wat in my brand het soos die wit boog van die starre afgekoel. Nou weet ek is ons lewens soos ’n lied waarin die smarttoon van ons skeiding klink en alle vreugde terugvloei in verdriet en eind’lik in ons eensaamheid versink. Ingrid Jonker

I THOUGHT THAT I COULD STOP THINKING ABOUT YOU AND SLEEP ALONE IN THE AMENABLE NIGHT BUT INNOCENTLY NOT KNOWING THAT WITH EACH GUST OF WIND I WOULD RISE; THAT THE LIGHT VIBRATION OF YOUR HAND OVER MY SLUMBERING NECK I WOULD FEEL ONCE MORE I THOUGHT THAT THE FIRE THAT BURNED IN ME LIKE THE WHITE ARC OF THE STARS HAD COOLED INSIDE NOW I KNOW OUR LIVES ARE LIKE A SONG WHERIN THE TONE OF GRIEF OF OUR PARTING SOUNDS AND WHERE ALL JOY FLOWS BACK AND EVENTUALLY IN OUR SOLITUDE BE SUNK

14 views
landscapemusicorg.png

'Minimal harp in landscape music reflects and evokes landscape, nature and place.' AV | LandscapeMusic.org